Mary-Louise Parker

Mary-Louise Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Parker in 2010

Geboorte 2 Augustus 1964 (1964-08-02)
Fort Jackson, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary-Louise Parker (gebore 2 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente RED (2010) en R.I.P.D. (2013), en in die televisiereeks Weeds (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy